Zoom icon
Jan Braai Atmosvuur, product, thumbnail for image variation 1

Product Information

Hierdie boek is 'n universele gids oor alles wat Jan Braai tans oor braai weet. Dit is 'n viering van hierdie wonderlike Suid-Afrikaanse tradisie waaraan 15-20 miljoen Suid-Afrikaners elke jaar op 24 September op Nasionale Braaidag deelneem. Om hierdie kulturele gebeurtenis se 20ste herdenking te vier het Jan Braai meer as 200 resepte bymekaargesit wat oor 'n houtvuur gaargemaak en daar langsaan geniet kan word. Die boek is in 20 hoofstukke verdeel en sluit resepte in vir tradisionele gunstelinge soos klassieke potjies, steaks, burgers en ribbetjies, tot minder konvensionele geregte wat op die braai voorberei word, soos pasta, pizza, slaai en nagereg. Elke gereg is smaaklik en die meegaande fotografie sal jou mond laat water en jou familie en vriende geesdriftig op 'n samekoms langs die vuur laat aandring terwyl jy jou braaivaardighede ten toon stel. Jan Braai se duidelike instruksies en nugter houding teenoor die braaikuns sal verseker dat selfs groentjiebraaiers hierdie resepte maklik baasraak.

    Jan Braai Atmosvuur

    1017379

    Expert Advice

    Leatherman 101: Your Guide to Choosing the...

    At Outdoor Warehouse, we love tools and advocate your toolbox be prepped for any situation or season; however, it can... Continue reading

    Outdoor Cooking with Black Mamba

    In the world of culinary exploration, there's nothing quite like the thrill of discovering new flavours and elevating... Continue reading